Archive for Junie, 2007

..daar waar jy moet wees…

Posted: Junie 29, 2007 in Uncategorized

 DAAR WAAR JY MOET WEES Teen die mure in die gange klink die hol klank van verlange waar ek jou in die skadu’s lees daar waar jy moet wees… Oor die water van ‘n liefde kort het my wêreld jou woestyn geword waar die waaisand vasbrand teen my vlees daar waar jy moet wees… Mag [...]

…nuts…

Posted: Junie 27, 2007 in Uncategorized

  I have a sneaky suspicion that all my Friends   are… NUTS… …But I still love you guys…

…koolstoof…

Posted: Junie 26, 2007 in Uncategorized

  ‘n Vrou is soos ‘n koolstoof: As jy goed na haar kyk, sal sy baie jare lank sorg dat daar lekker kos op jou tafel is…………. Nou vra jy my, hoekom juis ‘n koolstoof ? Die antwoord is eenvoudig, as jy net bietjie daaroor dink. Kyk, om vuur te maak in ‘n koolstoof, verg [...]

…williston…

Posted: Junie 25, 2007 in Uncategorized

Ons was bietjie die naweek by my ma en stiefpa op Williston! Nou vra driekwart van julle seker Waar is Williston??!  Williston is ‘n klein karoodorpie tussen Calvinia en Canarvon! (Van Malmesbury af ry jy met die N7 tot op Vanrhynsdorp, daar draai jy af, ry deur Vanrhyndorp, met die Vanrhynspas tot bo-op die berg, [...]

…my heart, my soul…

Posted: Junie 22, 2007 in Uncategorized

Deep in my heart – there’s a fire – a burning heart Deep in my heart – there’s desire – for a start I’m dying in emotion It’s my world in fantasy I’m living in my, living in my dreams You’re my heart, you’re my soul I’ll keep it shining everywhere I go You’re my [...]