Archive for Januarie, 2007

..Woorde.Dankie.Gesiggie..

Posted: Januarie 31, 2007 in Uncategorized

Ek wonder baie oor die waarde van woorde!  Woorde wat so maklik oor ons lippe vloei! Woorde van vriendskap, woorde van liefde, bemoediging en ja ongelukkig ook woorde van haat en seermaak! Maar het ons vir een oomblik al gaan sit en dink wat ons woorde aan ander mense doen en/of wat dit vir ander beteken. [...]

Welkom.Besem “manager”!

Posted: Januarie 30, 2007 in Uncategorized

My blog skop dalk nie op so ‘n positiewe noot af soos ek graag sou wou hê nie, maar vandag is nie ‘n goeie dag vir my nie en ’n dag wat ek my hart wil toelaat om bietjie “sad” te wees. Dankie Jo-Ann vir hierdie woorde, ek hoop nie jy gee om dat ek jou aanhaal nie!  “Huil was die siel.  Dit [...]